Kilo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Kilo, afgekort as k, is 'n SI-voorvoegsel wat gebruik word in die SI-stelsel en verteenwoordig 'n ordegrootte van 103 of te wel 'n duisend. As voorbeeld: een kilowatt word afgekort tot 1 kW.