Kollege

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

'n Kollege (Latyn: collegium) is 'n onderwysinstelling of 'n deel van 'n universiteit. 'n Kollege kan 'n tersiêre opvoedkundige instelling wees wat grade toeken, of 'n onafhanklike instelling wat beroepsgerigte onderwys verskaf, of deel vorm van 'n kollegiale universiteit.