Kovalente binding
Voorkoms
Kovalente binding kom voor wanneer atome van nie-metale elektrone gelykop of byna gelykop deel. Elektrostatiese aantrekkingskragte hou die atome in kovalente binding bymekaar.
Soos die atome begin bind, trek die positiewe lading op elke kern die ander atoom aan. Dus sal die elektrone waarskynlik in die ruimte tussen die twee kerne wees. Omdat die elektrone waarskynlik tussen die kerne sal wees, bind die atome saam in 'n kovalente binding.
Bronne
[wysig | wysig bron]- "Covalent bonding – Single bonds". chemguide. 2000. Besoek op 5 Februarie 2012.
- "Electron Sharing and Covalent Bonds". Department of Chemistry University of Oxford. Besoek op 5 Februarie 2012.
- "Chemical Bonds". Department of Physics and Astronomy, Georgia State University. Besoek op 5 Februarie 2012.