Kramdrukker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
'n Kramdrukker

'n Kramdrukker (Engels stapler, uitgespreek stypler) is 'n meganiese toestel wat gebruik word om kramme deur papier te druk, om die papiervelle aan mekaar vas te heg.