Kremlin (dubbelsinnigheid)
Voorkoms
’n Kremlin is ’n Russiese fort, vesting of kasteel. Die term kan ook verwys na:
In Rusland:
- Die Moskouse Kremlin (meestal net "die Kremlin" genoem)
- Die regering van die Sowjetunie
- Die regering van Rusland
- Kazan-kremlin, ’n fort in Kazan
Plekke:
- Le Kremlin-Bicêtre – ’n voorstad van Parys, Frankryk
- Kremlin (Duitsland) – ’n klein dorpie in die Luckau-distrik, in Laer-Sakse, Duitsland
- Kremlin (Montana) – ’n dorp in Montana, VSA
- Kremlin (Oklahoma) – ’n dorp in Oklahoma, VSA
- Kremlin (Virginië) – ’n dorp in Virginië, VSA
- Kremlin (Wisconsin) – ’n dorp in Wisconsin, VSA