Kubus (dubbelsinnig)
Voorkoms
Die term kubus kan na die een van die volgende onderwerpe verwys:
- Kubus, 'n veelvlakkige vorm, waarvan al die vlakke vierkante is.
- Kubus (ekonomie), 'n berugte piramideskema in die sewentigjare.
- Kubus (vervoermiddel) was 'n Poolse, Tweede Wêreldoorlogse, gepantserde motor en 'n gepantserde personeelvervoermiddel.
- Kubus (volk), 'n stam wat in sentraal-Sumatra, Indonesië woon.