Lancia Delta S4
Voorkoms
Lancia Delta S4 | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Lancia |
Produksie | 1982–1983 |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 2-deurkoepee |
Uitleg | Middelenjin, vierwielaandrywing |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.8 L |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Lancia Rally |
Opvolger | Lancia ECV |
Die Lancia Delta S4 is 'n Groep B-tydrenmotor wat deur die Italiaanse motorvervaardiger, Lancia gebou is. Die Delta S4 het van 1985 tot 1986 in die Wêreldtydrenkampioenskap (WRC) deelgeneem, waarna FIA weens veiligheidsredes nie meer die Groep B-motors in tydrenne toegelaat het nie.