Lancia Hyena

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lancia Hyena
Lancia Hyena Zagato (1993) 1Y7A6141.jpg
Oorsig
Vervaardiger Zagato gebaseer op Lanciameganika
Produksie 1992–1996
24 vervaardig
Bakwerk en onderstel
Bakstyl 2-deurkoepee
Uitleg Middelenjin, vierwielaandrywing
Spesifikasies
Enjin 2.0 L

Die Lancia Hyena is 'n 2-deurkoepee wat deur die Italiaanse bakwerkbouer Zagato gebou is op die basis van die Lancia Delta HF Integrale "Evoluzione".