Lancia Montecarlo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lancia Montecarlo
Lancia Monte Carlo.JPG
Lancia Beta Montecarlo
Oorsig
Vervaardiger Lancia
Ook genoem Lancia Scorpion
Produksie 1975–1978 en 1980–1981
Bakwerk en onderstel
Bakstyl 2-deurkoepee
Uitleg Middelenjin, agterwielaandrywing
Spesifikasies
Enjin 2.0 L
Plek in geskiedenis
Opvolger Lancia Rally

Die Lancia Montecarlo (Tipe 137) is 'n sportmotor wat deur Pininfarina ontwerp is en van 1975 tot 1981 deur Lancia gebou is.