Land Party

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Land Party is 'n kommunistiese[1] politieke party wat politieke beleidsbesluite bevorder wat geinsireer is deur beleidsbesluite gebruik in die ekonomiese ontwikkeling van die Volksrepubliek van China. Die party bepleit kollektiewe boerdery en omgewingsbewustheid.[2] Die party het sy ontstaan te danke aan die grond toegang en behuising protes aksies wat in 2018 in Zwelihle, Hermanus voorgekom het.[3][4]

Die party het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 deelgeneem.[4]

Verkiesingsresultate[wysig | wysig bron]

Nasionale verkiesings[wysig | wysig bron]

Verkiesing Stemme % Setels
2019[5] 7 074 0,04 0

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Newly formed Land Party draws lessons from China". www.iol.co.za (in Engels). Besoek op 2019-04-05.
  2. Felem, Ayanda. "Land Party proposes collective farming, Green Party backs renewable energy". ewn.co.za (in Engels). Besoek op 2019-04-05.
  3. "Land Party South Africa: Manifesto". Landparty (in Engels). Besoek op 2019-04-05.
  4. 4,0 4,1 Charles, Marvin (26 February 2019). "#Elections2019: Land Party names Cape candidate". www.iol.co.za (in Engels). Cape Argus. Besoek op 2019-04-05.
  5. (en) = IEC "NPEDashboard" Check |url= value (help). Besoek op 11 Mei 2019.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.