Lantachar
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lantachar (lat. Lantacharius, * ?; † ?) was, volgens die aantekeninge van biskop Marius van Avenches tot 548 Frankies-Alemanniese hertog in die bisdom van Avenches. Hy is opgevolg deur Butilin.
Literatuur
[wysig | wysig bron]- Dieter Geuenich: Geschichte der Alemannen. Verlag Kohlhammer, Stuttgart 2004, ISBN 3-17-018227-7 / ISBN 3-17-012095-6