Gaan na inhoud

Leicester Tigers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Leicester Tigers
Bynaam(e) Tigers
Stigting 1880
Ligging Leicester, Engeland
Stadion Welford Road-stadion, Leicester
Kapasiteit 24 000, uitgebrei tot 30 000
President Peter Tom
Afrigter(s) Richard Cockerill
Kaptein(s) Toby Flood
Liga(s) Aviva Premiership
2013–14 3de (Halfeindstryd)
Tuiskleure


Weg kleure
Amptelike webwerf
leicestertigers.com
Martin Johnson en Graham Rowntree in die klub se truie.

Leicester Tigers (amptelik Leicester Football Club) is 'n Engelse rugbyklub wat in die Aviva Premiership speel.

Die Suid-Afrikaanse afrigter, Heyneke Meyer het die span tussen 2008 en 2009 afgerig.