Lendewerwel
Voorkoms
Lendewerwel | ||
Inligting en eksterne bronne | ||
Posisie van die menslike lendewerwels (in rooi). Dit bavat vyf bene, van bo na onder L1, L2, L3, L4 en L5. | ||
’n Tipiese lendewerwel. | ||
Inligting | ||
Latyn | Vertebrae lumbales | |
Stelsel | Werwelkolom | |
Werking | Help die gewig van die liggaam steun Laat beweging toe | |
Eksterne bronne | ||
MeSH | D008159 | |
FMA | 9921 | |
Gray's Anatomy | Bl. 104 |
Die lendewerwels of lumbale werwels is in die menslike anatomie die vyf werwels tussen die ribbekas en die bekken. Hulle is die grootste dele van die menslike werwelkolom en word gekenmerk deur die afwesigheid van dwars openinge in die dwars uitsteeksels (omdat dié net in die nekstreek aangetref word) en van gelyk vlakke aan die kant vir die aanhegting van die ribbes (soos net in die borsstreek aangetref word).
Hulle is van bo tot onder genommer van L1 tot L5. Die lendewerwels help die gewig van die liggaam steun en laat beweging toe.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lendewerwel.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia