Lene Maria Christensen
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lene Maria Christensen | |
Geboorte | 10 April 1972 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lene Maria Christensen (gebore 10 April 1972) is 'n Deense aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Easy Skanking (2006) en in die televisiereekse Dicte (2013) en The Legacy (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1981: Nozoki nozokare
- 2005: The Three Musketeers
- 2006: Easy Skanking
- 2006: Offscreen
- 2010: A Family
- 2012: Marie Krøyer
- 2012: Almost Perfect
- 2013: Northwest
- 2014: The Cartel
- 2015: Sverige er fantastisk
- 2017: Small Town Killers
- 2017: Pound for Pound
- 2017: Ink of Yam
- Hjemmefront
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2008: Deroute
- 2009: Lulu & Leon
- 2013: Dicte
- 2014: The Legacy
- 2018: Pros and Cons
- 2019: Deliver Us
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: Mor byttes