Lexington, Virginië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Lexington
LexingtonVA Downtown.jpg

Kaart Wapen
VAMap-doton-Lexington.PNG
Coats of arms of None.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Flag of Virginia.svg Virginië
 County Rockbridge
 Koördinate 37°47′N 79°27′W / 37.783°N 79.450°W / 37.783; -79.450
 Stigting 1778
 Inkorporasie 1841
 Oppervlakte:  
 - Totaal 6 vk km
 Hoogte bo seevlak 324 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 6 998
 - Bevolkingsdigtheid 1 088/vk km
 Tydsone EST (UTC -5)
 Somertyd EDT (UTC -4)
 Burgemeester Mimi Elrod
 Amptelike Webwerf ci.lexington.va.us

Lexington is 'n dorp in die deelstaat Virginië en die administratiewe setel van Rockbridge County. Die dorp is geleë aan die oewers van die Mauryrivier en is ongeveer 180 km wes van Richmond. Die eerste nedersetting is in 1777 gestig en dit het dorpstatus verkry in 1841.

Bron[wysig | wysig bron]

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 14, Bladsy 535.