London Borough of Barnet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hierdie artikel handel oor die distrik (borough) in Londen. Vir ander gebruike, sien Barnet (dubbelsinnig).
London Borough of Barnet
Die ligging van Barnet in Groter-Londen
Die ligging van Barnet in Groter-Londen
Politieke status
Land Vlag van Engeland Engeland
(Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk)
Stigting 1 April 1965
Bevolking
Totaal 357 500 (2011)
Digtheid 4 100/vk km
Statistiek
Oppervlakte 86,74km²
Volgorde 14de
Tydsone GMT (+0)
Somertyd BST (+1)
Webtuiste www.barnet.gov.uk
Wapen en vlag
Portaal  Portaalicoon   Londen


Barnet (amptelik in Engels as die London Borough of Barnet) is 'n distrik (borough) in die noorde van Groter-Londen, Engeland. Volgens die 2011-sensus het die distrik 'n bevolking van 356 400 gehad. Bekend vir sy Joodse geskiedenis,[1] in 2011 was 14,8 persent van Barnet se bevolking Joods; meer as enige ander plek in die Verenigde Koninkryk. Dit grens aan die graafskap Hertfordshire in die noorde en vyf ander Londen-distrikte in die ooste, suide en weste.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]