Louisiaanse kreools
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Louisiaanse Kreools)
Louisiaanse kreools kréyòl, kouri-vini, gombo, fransé, fransé kasé | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Verenigde State | |
Gebied: | Suid-Louisiana | |
Totale sprekers: | 10 000[1] | |
Taalfamilie: | Kreools Frans Louisiaanse kreools | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | geen | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | ||
ISO 639-3: | lou | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Louisiaanse kreools (kreools: kréyol la lwizyàn;[verwysing benodig] Frans: créole louisianais; Engels: Louisiana Creole) is 'n Frans-gebaseerde kreools wat deur 'n deel van die kreoolse bevolking in die Amerikaanse deelstaat Louisiana gepraat word. As mengeltaal verenig dit grotendeels elemente van Frans en Afrikatale en toon sodoende baie ooreenkomste met ander Frans-gebaseerde kreooltale in die Karibiese Seegebied, waaronder Haïtiaanse kreools.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Louisiana Creole". Ethnologue. Besoek op 17 Julie 2024.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (en) Louisiana Creole Dictionary Geargiveer 19 Augustus 2015 op Wayback Machine