Lys van ensiklieke van Pous Pius XI
Voorkoms
Pous Pius XI die 259ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1922 tot 1939 het 31 ensiklieke geskrywe waarvan slegs 30 gepubliseer is.
Naam | Onderwerp | Datum |
---|---|---|
Ubi Arcano | Vrede en die christelike samelewing | 23 Desember 1922 |
Rerum omnium perturbationem | Sint Franciscus van Sales | 26 Januarie 1923 |
Studiorum Ducem | Thomas van Aquino | 29 Junie 1923 |
Ecclesiam Dei | Sint Josafat Kuncewycz | 12 November 1923 |
Maximam Gravissimamque | Die Franse episkopaat | 18 Januarie 1924 |
Quas Primas | Die Fees van Christus Koning | 11 Desember 1925 |
Rerum ecclesiae | Katolieke sending | 28 Februarie 1926 |
Rite Expiatis | Franciscus van Assisi | 13 April 1926 |
Iniquis Afflictisque | Die vervolging in Meksiko | 18 November 1926 |
Mortalium Animos | Religieuse eenheid | 6 Januarie 1928 |
Miserentissimus Redemptor | Terugkeer na die Heilig Hart | 8 Mei 1928 |
Rerum Orientalium | Bevordering van oosterse studies | 8 September 1928 |
Mens Nostra | Bevordering van geestelike oefening | 20 Desember 1929 |
Quinquagesimo ante | Pius se 50-jarige priesterskap | 23 Desember 1929 |
Divini Illius Magistri | Katoliek onderwys | 31 Desember 1929 |
Ad Salutem | Sint Augustinus | 30 April 1930 |
Casti Connubii | Die christelike huwelik | 31 Desember 1930 |
Quadragesimo Anno | Die sosiale leer van die Kerk | 15 Mei 1931 |
Non abbiamo bisogno | Die Katolieke Aksie in Italië | 29 Junie 1931 |
Nova impendet | Die ekonomiese krisis | 2 Oktober 1931 |
Lux Veritatis | Die konsilie van Efese | 25 Desember 1931 |
Caritate Christi Compulsi | Die Heilig Hart | 3 Mei 1932 |
Acerba animi | Die vervolging in Meksiko | 29 September 1932 |
Dilectissima Nobis | Die vervolging in Spanje | 3 Junie 1933 |
Ad Catholici Sacerdotii | Die priesterskap | 20 Desember 1935 |
Vigilanti Cura | Die filmindustrie | 29 Junie 1936 |
Mit Brennender Sorge | Die Kerk en die Duitse Ryk | 14 Maart 1937 |
Divini Redemptoris | Die ateïstiese kommunisme | 19 Maart 1937 |
Nos es muy conocida | Die religieuse situasie in Meksiko | 28 Maart 1937 |
Ingravescentibus malis | Die Rosekrans | 29 September 1937 |
Humani generis unitas | Antisemitisme, rasisme en die vervolging van die Jode | Nooit gepubliseer nie |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Papal Encyclicals OnLine http://www.papalencyclicals.net/Pius11/index.htm Geargiveer 26 Augustus 2014 op Wayback Machine besoek 20 Februarie 2013.