Gaan na inhoud

Lys van staatshoofde in Uganda

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die bladsy bevat 'n lys van staatshoofde in Uganda.

Britse realm

[wysig | wysig bron]
# Portret Naam
(Geboorte-dood)
Ampstermyn Huis Eerste minister(s)
1 Koningin Elizabeth II
(1926–2022)
9 Oktober 1962 9 Oktober 1963 Windsor Obote

Goewerneurs-generaal

[wysig | wysig bron]
# Portret Naam
(Geboorte-dood)
Ampstermyn Monarg Eerste minister(s)
1 Walter Coutts
(1912–1988)
9 Oktober 1962 9 Oktober 1963 Elizabeth II Obote

Verkose monargie (1963–1966)

[wysig | wysig bron]
# Portret Naam
(Geboorte-dood)
Ampstermyn Huis Eerste minister(s)
1 Edward Mutesa II
(1924–1969)
9 Oktober 1963 2 Maart 1966
(afgesit)
Abalasangeye Obote

Republiek (sedert 1966)

[wysig | wysig bron]
Partye

   Ugandese Volkskongres (UPC)

   Nasionale Weerstandsbeweging (NRM)


Ander faksies

   Militêre

   Onafhanklik


Status

   Waarnemende president


# Portret Naam
(Geboorte-dood)
Verkies Ampstermyn Party Eerste minister(s)
2 Milton Obote
(1925–2005)
2 Maart 1966 15 April 1966 UPC Homself
15 April 1966 25 Januarie 1971
(afgesit)
Amp afgeskaf
3 Idi Amin
(1928–2003)
25 Januarie 1971 11 April 1979
(afgesit)
Ugandese weermag Amp afgeskaf
4 Yusuf Lule
(1912–1985)
13 April 1979 20 Junie 1979
(afgesit)
Onafhanklik
(UNLF)
Amp afgeskaf
5 Godfrey Binaisa
(1920–2010)
20 Junie 1979 12 Mei 1980
(afgesit)
UPC
(UNLF)
6 Paulo Muwanga
(1924–1991)
12 Mei 1980 22 Mei 1980
(bedank)
UPC
(UNLF)
Presidentskommissie 22 Mei 1980 15 Desember 1980
(2) Milton Obote
(1925–2005)
1980 17 Desember 1980 27 Julie 1985
(afgesit)
UPC Allimadi
7 Bazilio Olara-Okello
(1929–1990)
27 Julie 1985 29 Julie 1985
(bedank)
UNLF Vakant
8 Tito Okello
(1914–1996)
29 Julie 1985 26 Januarie 1986
(afgesit)
UNLF Muwanga
Waligo
9 Yoweri Kaguta Museveni
(* 1944)
1996
2001
2006
2011
2016
2021
26 Januarie 1986 Ampsbekleër NRM Kisekka
Adyebo
Musoke
Nsibambi
Mbabazi
Rugunda
Nabbanja