Marié du Toit
Voorkoms
Marié du Toit | |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise, skrywer |
Aktiewe jare | 1961 - 1978 |
Toekennings | Erepenning vir Die Kandidaat. |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marié du Toit is 'n Suid-Afrikaanse aktrise en draaiboekskrywer. Sy het tussen 1961 en 1978 in verskeie rolprente verskyn. Sy is met 'n erepenning bekroon vir haar uitstaande vertolking in die rolprent Die Kandidaat, wat deur oud-president C.R. Swart aan haar oorhandig is.
Filmografie
[wysig | wysig bron]As aktrise:
- Susanna van Biljon, 2010 as Mev. Dreyer, 'n streng musiekonderwyseres
- Die Spaanse Vlieg, 1978 as Emma van Rooyen
- My Way II, 1977
- Vlindervanger, 1976
- Met Liefde van Adele, 1974
- Ongewenste Vreemdeling, 1974 as Eleen
- Pens en Pootjies, 1974 as Martie Yssel
- Skadu's van Gister, 1974
- The Big Game, 1973 as Lucie Handley
- Die Wit Sluier, 1973 as Lise de Leeu
- Insident op Paradysstrand, 1973
- My Way, 1972 as Fran Maddox
- My Broer se Bril, 1972
- The Manipulator, 1971 as Harriet Tiller
- Die Kandidaat, 1968 as Paula Neethling
- Wild Season, 1967 as Martie Maritz
- King Hendrik, 1965
- Voor sononder, 1962 as Martie Pretorius
- En die Vonke Spat, 1961 as Esmé du Toit
As skrywer:
- Die groen faktor, 1984