Mariner 9

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mariner 9

Mariner 9 (Mariner Mars '71 / Mariner-I) is 'n onbemande ruimtetuig wat baie gehelp het met die verkenning van Mars en is deel van NASA se Mariner-program. Mariner 9 is op 30 Mei 1971 gelanseer[1][2]vanaf Lanseringkompleks 36 by Kaap Canaveral se Amerikaanse Lugmag Basis. Die ruimtetuig het die planeet op 14 November van dieselfde jaar bereik[1][2] en het die eerste ruimtetuig geword wat in 'n wentelbaan om 'n ander gegaan het[3] en die Sowjetunie se sondeerder Mars 2 (gelanseer op 19 Mei) en Mars 3 (gelanseer op 28 Mei) net-net geklop, beide die twee Sowjet ruimtetuie het net 'n paar weke later gearriveer by Mars.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 "Mariner 9: Trajectory Information". National Space Science Data Center. Besoek op December 28, 2011.
  2. 2,0 2,1 "Mariner Mars 1971 Project Final Report" (PDF). NASA Technical Reports Server. Besoek op December 28, 2011.
  3. "Mariner 9: Details". National Space Science Data Center. Besoek op December 28, 2011.