Mars-wetenskaplaboratorium
Voorkoms
Die Mars-wetenskaplaboratorium (Engels: Mars Science Laboratory, MSL) is ’n ruimteverkenningsending van Nasa na Mars wat op 26 November 2011 gelanseer is[1] en die Curiosity-verkenningstuig op 6 Augustus 2012 suksesvol in die planeet se Gale-krater laat land het.[2][3][4]
Die oorhoofse doelwitte sluit in om ondersoek in te stel na Mars se bewoonbaarheid, sy klimaat en geologie te bestudeer en data in te samel vir ’n bemande sending na die planeet. Daar is ’n verskeidenheid wetenskaplike gereedskap aan boord wat deur ’n internasionale span ontwerp is.[5]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Beutel, Allard (19 November 2011). "NASA's Mars Science Laboratory Launch Rescheduled for November 26". Nasa. Besoek op 21 November 2011.
- ↑ NASA – Mars Science Laboratory, the Next Mars Rover
- ↑ Wall, Mike (6 Augustus 2012). "Touchdown! Huge NASA Rover Lands on Mars" (in Engels). Space.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Maart 2020. Besoek op 14 Desember 2012.
- ↑ "MSL Mission Updates". Spaceflight101.com (in Engels). 6 Augustus 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015.
- ↑ "Mars Exploration: Radioisotope Power and Heating for Mars Surface Exploration" (PDF). Nasa/JPL. 18 April 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 12 Oktober 2012. Besoek op 7 September 2009.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mars-wetenskaplaboratorium.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia