Marthinus Christoffel Botha

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Marthinus Christoffel Botha
Gebore 1954
Pretoria
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Beroep Skrywer

Marthinus Christoffel Botha (Pretoria, 1954) is 'n Suid-Afrikaanse skrywer.

Nadat hy matrikuleer van die Hoërskool Menlopark onderneem by 'n lang reis deur Europa. Met sy terugkeer gevestig hy hom eers in Kaapstad, waarna hy Onrus as woonplek kies. Hy is 'n joernalis, digter en skrywer van kort verhale.

Oeuvre[wysig | wysig bron]

Botha se oeuvre:

  • Die hartklop van gevoel (1980) debuutbundel
  • Skertse (1981)
  • Die prys wat jy moet betaal (1981) verhale
  • Die einde van 'n kluisenaar se lewe (1982) verhaalbundel
  • Skaak (1983) toneelbewerking van een verhaal uit Die einde van 'n kluisenaar se lewe
  • Bome van kennis en ander verhale (1985)
  • Sluvoet (1987)
  • Zambesi (1988) reisverslag van Botha se tog deur Zimbabwe.
  • Die arend (1991) speel in Namibië af net voor hul onafhanklikheid.
  • Belydenis van 'n bedrieër (1997)