Gaan na inhoud

Matanzas (provinsie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Matanzas
Land Vlag van Kuba Kuba
Oppervlakte 11 798,02 vk km
Bevolking (2011)[1] 690 113
Bevolkingsdigtheid 58 / vk km
Hoofstad Matanzas
Amptelike webwerf
www.atenas.inf.cu

Matanzas (uitgespreek [maˈtansas]) is 'n provinsie in Kuba met ongeveer 690 000 inwoners. Dit is ten opsigte van sy oppervlakte die tweede grootste provinsie (naas Camagüey) in die land. Die provinsie se hoofstad, Matanzas, het vandag 'n bevolking van sowat 145 duisend.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]