Matheran

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Britse SS Matheran, 'n vragskip van 7654 ton, het tydens die Eerste Wêreldoorlog op 26 Januarie 1917 ongeveer 60 km noord van Kaapstad en 15 km wes van Dasseneiland gesink. Dit het 'n seemyn tref wat gelê is deur die Duitse oorlogskip Wolf (skip). Slegs een bemanningslid het gesterf. Die skip was die eiendom van T. en J. Brocklebank Bpk. en is in 1906 gebou.

Bibliografie[wysig | wysig bron]

  • www.wrecksite.eu/wreck.aspx?172429