Mathias Binswanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mathias Binswanger (2008)

Mathias Binswanger (* 10 Oktober 1962 in St. Gallen) is 'n Switserse ekonoom. Hy is professor in ekonomie aan die Universiteit van Toegepaste Wetenskap Noordwes-Switserland in Olten, privaatdosent aan die Universiteit St. Gallen, en publikus.