MedlinePlus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

MedlinePlus is ’n aanlyn inligtingsdiens wat aangebied word deur die United States National Library of Medicine. Dit verskaf gesondheidsinligting in Engels en Spaans.[1] Die webtuiste vat inligting saam van die National Library of Medicine (NLM), die National Institutes of Health (NIH) en ander Amerikaanse regeringsagentskappe.

Verwysings[wysig | wysig bron]