Michael Bendetti

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Michael Bendetti
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Bendetti (gebore 21 Augustus 1967) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Taking of Beverly Hills (1991), Netherworld (1992), en Between the Sheets (2003), en in die televisiereeks 21 Jump Street (1987).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1988: Screwball Hotel
  • 1991: The Taking of Beverly Hills
  • 1992: Netherworld
  • 2003: Between the Sheets
  • 2005: Possessed

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1987: 21 Jump Street

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]