Miljoen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Miljoen is 'n hooftelwoord wat in Afrikaans gebruik word vir 1 000 000 (106). 'n Miljoen rand is byvoorbeeld R 1,000,000.00. Die natuurlike getal volg op 999 999 en word deur 1 000 001 voorafgegaan.

Die getal het die volgende elementêre eienskappe:

  • 1 000 000 = 106
  • 1 000 000 = 1000 × 1000 (=10002)
  • 1 000 000 = 26 × 56 (ontbinding van priemfaktore)
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het media verwant aan: