Minardi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
'n Ou Minardi van 1985 word hier op Brands Hatch gery in 2005.
Die (laaste) Minardi PS05 neem aan die 2005 Britse Grand Prix deel.

Die Minardi F1-span, is 'n voormalige Italiaanse Formule Een-wedrenspan wat in 1979 in Faenza gestig is deur Giancarlo Minardi. Ná bankrotskap in 2001 is die span aan Paul Stoddart verkoop. Na 'n verdere uitkoop in 2005 deur Red Bull Racing is die span se naam verander na Scuderia Toro Rosso.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]