MonArk
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
MonArk is 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat in 2013 gestig is.[1][2][3][4] MonArk se musiek word as popmusiek beskryf. Die voorsanger van MonArk is Eugene Coetzer. Ewald Jansen van Rensberg is die vervaardiger van hulle musiek. Die eerste album wat uitgereik is, word Negative (Deluxe) genoem.
Hier volg die lys van die liedjies wat op Negative (Deluxe) gevind kan word:
Nommer | Naam |
---|---|
1 | Only One |
2 | Something |
3 | Build It Up |
4 | Smiling |
5 | Over Now |
6 | Own the Night |
7 | You Make |
8 | Wait For You |
9 | So Long |
10 | Beginnings |
11 | Let It Go |
12 | So Long (Amsterdam Remix) |
13 | What Goes Around (Comes Around) |
14 | A Moment |
15 | Wait For You (Sanctorium Remix) |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "MonArk biografie op musicians.co.za". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Januarie 2021. Besoek op 10 November 2023.
- ↑ "MonArk berig op undergroundpress.co.za". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 April 2023. Besoek op 10 November 2023.
- ↑ "MonArk biografie op hdsentertainment.co.za". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2022. Besoek op 10 November 2023.
- ↑ "MonArk op deezer.com".