Mona Bruns

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mona Bruns
Gebore(1899-11-26)26 November 1899
Sterf13 Junie 2000 (op 100)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAktrise
KindersFrankie Thomas

Mona Bruns (26 November 1899 – 13 Junie 2000) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Wednesday's Child (1934) en in die televisiereekse Captain Video and His Video Rangers (1949), Another World (1964), en Mannix (1967).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1934: Wednesday's Child

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1949: Captain Video and His Video Rangers
  • 1949: One Man's Family
  • 1949: A Woman to Remember
  • 1953: Three Steps to Heaven
  • 1954: The Brighter Day
  • 1964: Another World
  • 1965: Paradise Bay
  • 1967: Mannix

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1952: Faith Is a Nine-Letter Word
  • 1953: Horace Mann's Miracle
  • 1953: Soldier of Peace

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]