Montserrat Lombard

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Montserrat Lombard
Geboorte 1 Augustus 1982 (1982-08-01) (37 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Montserrat Lombard (gebore 1 Augustus 1982) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Imaginarium of Doctor Parnassus (2009) en Imager, en in die televisiereekse Love Soup (2005) en Ashes to Ashes (2008).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2009: The Imaginarium of Doctor Parnassus
  • 2016: Bliss!
  • 2017: The Ministry of Stories Anthology of Horror
  • Imager
  • Stalking Ben Chadz

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2005: Love Soup
  • 2008: Ashes to Ashes
  • 2012: A Touch of Cloth
  • 2015: Bull
  • 2015: Dead Air

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2005: Love Soup: Outtakes
  • 2005: Love Soup: Going Nowhere
  • 2008: Love Soup: Out Takes
  • 2008: Love Soup: Deleted Scenes
  • 2008: Love Soup: Editing Love Soup
  • 2012: Battles
  • 2014: Tower Block: Behind the Scenes

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]