Mosie van wantroue
Voorkoms
'n Mosie van wantroue is 'n verklaring of stemming wat verklaar dat 'n persoon of persone in 'n posisie van verantwoordelikheid (byvoorbeeld in die regering of in bestuur) nie meer geskik vir sy of haar posisie geag word nie, dalk omdat hy of sy in een of ander eienskap ontoereikend is, versuim om sy of haar pligte uit te voer, of besig is om besluite te neem wat ander lede voel nadelig is.