NG gemeente Alberton-Suid

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Die kerkgebou, einde 2017.
In die kerkgebou voor die laaste diens van 2017 op 31 Desember.

Die NG gemeente Alberton-Suid is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Hoëveld (voorheen Suid-Transvaal).

Die gemeente is gestig in 1966. Die kerkgebou op die h.v. Petersfield- en Candicanstraat, Raceview, Alberton. In 1985 was hier 747 doop- en 1 317 belydende lidmate, maar in 2017 508 en 1 552 nadat die gemeente Randpark by Alberton-Suid ingelyf is. Randpark is in 1980 gestig.

Bronne[wysig | wysig bron]

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.