NG gemeente Drie Riviere

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Die NG kerk Drie Riviere.

Die NG gemeente Drie Riviere is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).

Die gemeente is gestig in 1951. Die kerkgebou is geleë op die hoek van Bashee- en Umgenistraat, Vereeniging. In 2013 was die leraar ds. J.D. Scott. Daar was in daardie jaar 148 doop- en 748 belydende lidmate.

Bronne[wysig | wysig bron]

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.