NG gemeente Eerste Vesting

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ds. J.H. Lourens, van 1957 tot 1965 die gemeente se eerste leraar.

Die NG gemeente Eerste Vesting is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode van Wes-Transvaal.

Die gemeente is gestig in 1957. Die kerkgebou is geleë in Staakvuurlaan, Militêre Basis, Potchefstroom. In 2013 was die leraar ds. J.J. Jordaan. Daar was in daardie jaar 48 doop- en 153 belydende lidmate.

Enkele leraars[wysig | wysig bron]

  • Jacobus Hermanus Lourens, 1957 - 1965 (oorgekom van die moedergemeente, Potchefstroom-Noord, af; aanvaar sy emeritaat)
  • Jacobus Johannes van Zyl, 1975 - 1980 (kapelaan SAW)
  • Petrus Johannes Wessels, 1982 - 24 Februarie 1991 (aanvaar sy emeritaat)

Bronne[wysig | wysig bron]

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.