NG gemeente Oberholzer-Wes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die NG gemeente Oberholzer-Wes is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Sinode van Wes-Transvaal).

Die gemeente is gestig in 1978. Die kerkgebou is geleë by Douglaslaan 33, Oberholzer, Carletonville. In 2013 was die leraar ds. W.I.G. Muller. Daar was in daardie jaar 149 doop- en 450 belydende lidmate.

Bronne[wysig | wysig bron]

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]