NG gemeente Paardekraal-Monument
Voorkoms
Die NG gemeente Paardekraal-Monument is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).
Die gemeente is gestig in 1953. Die kerkgebou is geleë by Nicolas Smitlaan 46, Monument, Krugersdorp. Vorige leeraars sluit in ds. P.J. Stofberg (1982-2020) en dr. E. Casaleggio(2000-2018). Huidige leeraar is Ds. Morné Jacobs (2021-). Daar was in 2018, 137 doop- en 920 belydende lidmate.
Enkele predikante
[wysig | wysig bron]- P.J. Stofberg, ? – 31 Desember 2020 (aanvaar sy emeritaat)
- Morne Jacobs, 1 Februarie 2021 – hede
Bronne
[wysig | wysig bron]- Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n afdeling van Bybel-Media.