Gaan na inhoud

Naaf

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Onderdele van die naaf van 'n fietswiel met drie ratte en terugtraprem.

'n Naaf of spil is die middelpunt van 'n wiel waardeur die as gaan en waarin die speke vassit.