Naharai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Naharai, "die Beërotiet, die wapendraer van Joab, die seun Seruja", is een van die 37 helde van koning Dawid wat in 2 Sam 23 van die Ou Testament van die Bybel genoem word.

Die lys van helde kom ook in 1 Kron 11 voor (1 Kron 11:).

Literatuur[wysig | wysig bron]

  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1


Sien ook[wysig | wysig bron]