Nicholis Louw

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Nicholis Louw
Geboorte30 Desember 1979 (1979-12-30) (39 jaar oud)
Beroep(e)Sanger
Genre(s)Pop
Aktiewe jare2003 - nou
EtiketteSelect
Webwerfnicholislouw.co.za
Portal.svg Musiekportaal

Nicholis Louw (gebore 30 Desember 1979) is 'n bekende Afrikaanse pop- en operasanger. Sy solodebuutalbum, My Hart Is Aan Die Brand is in 2003 deur Select-musiek uitgegee. Van sy treffers sluit in Ek Wil My Baby Hê Vanaand, Rock Daai Lyfie en Generaal.

Louw is op 12 Julie 2014 met Denise Shrewsbury getroud.[1]

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Energie, SELBCD834 2009 SELECT
  • Intiem Met... Nicholis Louw (DVD), SELDVD7049 2009 SELECT
  • Elvis On My Mind, SELBCD774 2008 SELECT
  • Vergeet En Vergewe, SELBCD724 2008 SELECT
  • Hier Naby Jou, SELBCD649 2007 SELECT
  • Rock Daai Lyfie (DVD), SELDVD7010 2006 SELECT
  • Rock Daai Lyfie, SELBCD571 SELECT
  • My Hart Is Aan Die Brand, SELBCD465 2003 SELECT

Verwysings[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]