Nicolae Timofti

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Nicolae Timofti June 2014 (cropped).jpg

Nicolae Timofti (Roemeense uitspraak: [nikoˈla.e tiˈmofti]; gebore op 22 Desember 1948 in Ciutulești) is 'n Moldawiese juris en politikus wat van 23 Maart 2012 tot 23 Desember 2016 president van Moldowa was. Hy het gedien as hoof van Moldawië se hoogste landdrosraad en is op 16 Maart 2012 tot president verkies.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]