Nieu-Engeland se donker dag

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

19 Mei, 1780 is as Nieu-Engeland se Donker Dag gedoop, toe 'n abnormale verduistering van die daglighemel waargeneem is oor die Nieu-Engelandstate in die VSA en dele van Kanada.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]