Nils Andersen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Nils Andersen (21 Maart 19027 Mei 1979) was 'n Noorse middel- en langafstand-atleet. Hy is in Oslo, Noorweë gebore, en het die klub Tøien TF verteenwoordig. Hy het aan die 3 000 m-spanwedloop deelgeneem by die Sewende Olimpiese Spele van 1924, saam met spanmaats Haakon Jansen, Johan Badendyck en Hans Gundhus.[1]

By die nasionale kampioenskappe het hy twee silwer medaljes gewen, in die 1 500 meter in 1924 en 5 000 meter in 1925. Hy het ook in die 1 500 meter in 1922 en 1926 brons medaljes gewen.[2][3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Nils Andersen”. Sports Reference LLC. URL besoek op 14 Februarie 2013.
  2. Archived copy”. URL besoek op 2012-02-03.
  3. Archived copy”. URL besoek op 2012-08-04.