Omstredenheid

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Omstredenheid is wanneer daar 'n debat of twis oor 'n onderwerp is, met twee of meer oogpunte wat moeilik is om met mekaar te vereenselwig. Dit is 'n probleem wanneer dit oor 'n belangrike onderwerp van publieke belang is, en tot politiese onrus lei en mense in emosie opswiep. Goeie leiers kan gewoonlik die emosie van die onderwerp ontkoppel en die vrede herstel, of die twis in 'n groter lig stel en so help oplos.