P

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vir ander gebruike van die term, sien asb. P (dubbelsinnig).
Die Latynse alfabet A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z  

Die letter, P - p, is die 16de letter van die moderne Latynse alfabet.

In NAVO se internasionale spelalfabet word P uitgespreek deur die woord Papa.