PZL.37 Łoś
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
PZL.37 Łoś | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | PZL |
Ontwerp deur | Jerzy Dabrowski |
Vrygestel | 1938 |
Onttrek | 1944 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruikers | Poolse Lugmag Roemeinse Lugmag |
Vervaardig | 1938 - 1939 |
Aantal gebou | 120+ |
Die PZL.37 Łoś was 'n Poolse tweemotorige mediumbomwerper wat gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die eerste prototipe het sy nooiensvlug in Junie 1936 voltooi.
Tegniese besonderhede
[wysig | wysig bron]Item | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 2 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | PZL-built Bristol Pegasus XX stermotor |
Kraglewering per motor | 918 perdekrag |
Vlerkspan | 17,90 m |
Lengte | 12,90 m |
Hoogte | 5,08 m |
Normale opstygmassa | 8 500 kg |
Maks. snelheid | 440 km/h op 3 700 m |
Operasionele hoogte | 6 000 m |
Togafstand met 1 760kg bomvrag | 2 600 km |
Bewapening | Een KM Wz.37 7.7 mm masjiengeweer elk in dorsale, ventraleskiettorings en in neus. |
Bomvrag | Twintig 110 kg bomme |
Bron
[wysig | wysig bron]- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012 ISBN 978-0-7537-2172-8