Pejoratief

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

'n Pejoratief (Lat. peior = "slegter") is 'n woord met 'n negatiewe konnotasie - 'n woord wat ongunstige assosiasies oproep.

Voorbeelde[wysig | wysig bron]

selfstandige naamwoord: wyf, hond, troep
byvoeglike naamwoord: gemeen, stout, onnosel, huilerig
werkwoord: suip

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]