Perliet
Voorkoms
Perliet is 'n metastabiele laminêre aggregaat van ferriet en sementiet wat voortspruit uit die transformasie van austeniet by temperature bo die bainietreeks.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Metals Handbook Volume 13: Corrosion. ASM International. 1987, p10